Recent content by Bonsai

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Bonsai doen Catembe na Ponta do Oura

    Hier is nog Kiekies Onse anties met hulle se hempies Almal saam vertrek van Middelburg ons wag die Jeep & die KayTees Ek en Die Byl op pad nog op teer maar in Moz Die locals met baaiks En traaiks Ta Poppie my niggie en haar slaaf So lyk my baaik voor ek begin So lyk hy na die...
  2. B

    Bonsai doen Catembe na Ponta do Oura

    Voor is "Bonsai" dan is "goblin" en dan agter sy boer "Ceazar" en hy hy omtrent 'n paar keer van sy baaik afgeval so hy gelag het vir ons twee roofies se mannewales
  3. B

    Bonsai doen Catembe na Ponta do Oura

    Kay Tees in that stuff just works and 1200GS's are a handfull and then some but all Kay Tees are crap to me as they are so high I will never be able to stop or take off and me lady will hate a 700km trip on the back so me low suspension low seat 1200GS is the only usable option
  4. B

    Bonsai doen Catembe na Ponta do Oura

    To me the mud was fun although more nerve testing (due to the higher speed) than the tracks in the sand. the tracks in the sand was endless hard work for very little gain.
  5. B

    Bonsai doen Catembe na Ponta do Oura

    Ja Pieter amper het jy net so baie soos ek neergemoer, jou lang bene het jou gered.
  6. B

    Bonsai doen Catembe na Ponta do Oura

    Simpatie mater ....en baie daarvan, jy sien ekke het net gesê kalm niks vinniger as 40 en my TKC agter & Karoo voor het baie gehelp maar modder is 'n vark nes jy dink jy ry hom dan klim hy onner jou uit en hy ry jou maar dit het ek geleer van modder ry altyd een rat hoër as die regte rat want...
  7. B

    Bonsai doen Catembe na Ponta do Oura

    Daai modder was fun maar daar oorrie duine dit was 'n bliksem
  8. B

    Bonsai doen Catembe na Ponta do Oura

    Nou hier aan die einde van Jan vanjaar was dit toe mos weer onse "anua"l Ponta trip, dis nou die repeat van daai een wat ek laaste jaar my moer op suur geval het en myse scooter afgeskryf het. (Daai een van lugfoto faam) Nou die slag was ekke vasberade ekke moet hom maak nie so seer om die anner...
  9. B

    20k Diens op 1200GS

    Firstly apologies and this before I am made out to be a lier the scedule for the final drive is actualy every 20K I got it a bit confused with the transmision and that is 1st time after 20K and then there-after every 40K. As for the engine oil: I do believe that the Castrol Magnarec is a beter...
  10. B

    20k Diens op 1200GS

    In die motor handel is daar so lawwe gesegde ...." Die saleman verkoop die eerste kar en die werkswinkel verkoop al die annder daarna aan die selle customer" dit is baie waar.
  11. B

    20k Diens op 1200GS

    Man ek het in Montana gediens maar ek dink nie die lot het nou 'n byltjie te slyp met my nie en dan moet ek ook byvoeg dat die diens self was baie goed. My fiets het so 2K voor die diens skielik swaar opbrandstof geraak (so 15% swaarder) en aan die gang kry koud of warm het 'n gekaring gevat en...
  12. B

    20k Diens op 1200GS

    I was not charged for engine oil I took my own, they did charge me for final drive oil:   Description                            Units            Unit Price                                  Total                  Change Final Drive oil                5                  30.67             ...
  13. B

    20k Diens op 1200GS

    I have no problem if you want to pay R220.00 foe R150.00 oil or if you buy final drive oil @ R170/500ml then only use 120ml and give the rest to the dealer our constitusion garrantees you that endulgance, I on the otherhand maintain that it is my money and it is a free state and I can buy from...
  14. B

    20k Diens op 1200GS

    Ek weet tyd is 'n faktoor maar ekonomies maak dit nie sin om so te reddeneer nie ek het dalk 30min spandeer maar se dit was 'n uur en ons trek die olie af, dan was my uur R800.00 werd en na 30jaar verdien ek nie nastenby dit vir die werk by my soutmyn nie, ekdink eerder ons (en ek sluitmyself...
  15. B

    20k Diens op 1200GS

    Alhoewel hierdie model gebonde is dink ek tog dit is relavant vir almal wat soos ek (omdat ek my waarborg wil behou) hulle fietse by 'n handelaar van die spessefieke fabrikaat laat diens. My nuwe 2de handse 1200GS het nou 19600km omdat en die waarborg is nog geldig tot volgende jaar Augustus, ...
Top