Jeeezzzzzz ed jy het n goeie geheue soos n olifant(oopa) my bad. so ek en jy sal moet pose een of ander tyd vir die fotojie - miskien met klein surf ook daar.
Dirtrebell sys 'n 2003 met 42000km op, remus pyp wat surf heel moontlik sal afsteel een of ander tyd een in goeie kondisie.Vorige eienaar...
ai bra eks mos previously disadvantaged pc user en ek het nog nie eers my blackberry ge sink met my rekenaar nie >Sal daaraan ook nou moet aandag gee - information age en so aan.
8)bittterrrrrr jammer ek kon dit nie maak nie boys.Dit lyk asof julle dit geniet het.Great pics yf jammer vir die self portraits so nou en dan >:D :imaposer:
Welkom by die forum.Die antwoord is maklik,Jy het klaar 'n speelding in die garage so koop iets groter om vroulief mee te impress vir 'n lekker koffietjie op 'n plek wat sy nog nie gesien het nie.
Welkom ET Die forum is befk as jy bietjie lees en die manne se tjirps verstaan.Kom Vrydag drinks toe waar jy ook al is dan kan jy gesigte ny die tjirps sit.Lees by "jou ma se " oor waar drinks in jou area is.
jislaaikit no tar,Ek dog ek het 'n cool vrou getrou! Ek is seker jy het 'n paar groot woorde gesê as sy nie te naby was nie.Great report,skryf weer of kom gesels by friday drinks.
Nou ja, my groot vrind Surf het my die forum link gestuur en my bitter jaloers gemaak op sy blink 1150gsa.Ek beluit toe daai dag om op die site te kuier en te sien wat hierdie forum behels wat hy so van praat en nooi myself toe ook na 'n paar vrydag drinks om die gesigte te sien. Lyk na gawe...