Gepraat van Nam. Manne ek sit hier in Swakopmund met n gebreekte hart. My 1100 het sy dinges gesien deur n outoppie wat nie sy preoriteite agtermekaar gehad het nie.
Die pragding laat staan en idle het - net vir n paar minute om die battery te laai - en toe VERGEET HET. Die resultate nie...
Het n 1962 R50 as student op Potschefstroom (Pote) gery. Een vankansie saam met Tinus de Villiers (later van die SAUK) al die pad grondpad na Windhoek en terug gery. Die van julle wat dalk daardie jaar ook op Pote was sal die bike onthou.
Die een wat hierdie bike koop sal hom nie maklik weer...
Dringend op soek na Scala rider G9 in Kaapstad of omgewing voor die naweek. Skakel asb. 0824114466.
Enigiemand wat dalk kan help. Ons is op pad op tiervis te gaan vang in Botswana.
Hi Len.
Pragtig man. Jou foto's is ongelooflik mooi. Presies soos Namibia dit vir jou op die spyskaart voorsit. Ek is bly ons kon mekaar op julle roete raakry. |Sou graag wou dat dit op my S10 of 1100GS kon wees maar ek glo die geleentheid sal wel kom.
As julle belangstel kan julle my gerus...
Like your helmet. Mind to give some specs. When are you going to pass Namibia and on which road. I'm in Swakopkmund and would like to say hallo to you if you should drive this way.
Attie.