Recent content by Buffel Bergh

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Buffel Bergh

    Garmin Fenix 7 special

    Goeie pryse. Sal jou kontak
  2. Buffel Bergh

    Kudu vs GS1250

    Baie bly jou pel is ok. Kon tereg baie erger gewees het.
  3. Buffel Bergh

    Noneking's Lowveld living thread

    Dankie vir die deel.. great !! geniet elke oomblik. Thx
  4. Buffel Bergh

    Where has your bike taken you today?

    Eish !!!
  5. Buffel Bergh

    Get your Buffs here.....

    Help my asb? Ek het 2x buffs. Koste is reg, wat van die shipping? thx
  6. Buffel Bergh

    Tyre pressure monitors BMW GS

    Jy's reg Bundu. Ek het op eBay ywee ingevoer -CR2050 Tabbed 3V 200mAh Lithium Battery. werk baie goed.
  7. Buffel Bergh

    tyre pressure sensor pap

    Ek het op eBay vir my CR2050 Tabbed 3V 200mAh Lithium Battery ingevoer (ongeveer R440). Lyk soos die op foto) Die raad wat ek gekry het is dat 200mAh langer hou. Myne ingesit, op positiewe kant gesoldeer en met Pratley Wonda Fix (flexible) bedek. Ek is baie tevrede en hy werk goed. My 2c
  8. Buffel Bergh

    Get your Buffs here.....

    2x BMW GS asb?
  9. Buffel Bergh

    Get your Buffs here.....

    Hi Pannas Sit asb my 2x BMW's ook op lys? Dankie Buffel
  10. Buffel Bergh

    Peaks on helmets

    Ek gaan dit probeer, thx
  11. Buffel Bergh

    sunrise/sunset photos

    Jou bakkie se voorruit is mooi skoon... Mooi foto !!
  12. Buffel Bergh

    Herfstyd in die Vrystaat

    Great !!
  13. Buffel Bergh

    Schubert E1 - Headset wanted

    Linex Yamaha in Randburg (011 251 4000)
Top