Recent content by Chock Nel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    Dankie aan almal op hierdi site wat my boek "Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo,,

    Danki Ouboet,, ek waardeur dit,, en ja di opvolg is klaar,, ek doen net di edeting en ek is besig met onderhandeling met een van di groot publiseerders om di opvolg te publiseer en te versprei,, Dit is komments soos di en van manne soos jy wat hulle laat belangstelling wys in my werk Alhoewel...
  2. C

    Dankie aan almal op hierdi site wat my boek "Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo,,

    Thank You Ouboet China,, much appreciated.. I would how ever like to emphasize on what you just said.. You will notice on the front cover of the book that there is also a "No Under 21" sign.. So the book was never intended as a Sunday school choir book!! Second to that I made it quite clear in...
  3. C

    Dankie aan almal op hierdi site wat my boek "Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo,,

    No offence taken at all.. You like all of Us is entitled to our own point of view.. I would also be honest and say you will then definately not enjoy the book !! Howe ever,, the language used,, the grammer and the spelling is something just about every one who made a comment just love.. As I...
  4. C

    Dankie aan almal op hierdi site wat my boek "Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo,,

    Nope,, although the book is written with a bikers back ground and my thoughts on the subject was the same as yours,, I had to change my mind when the comments sterted comming in ,, More than half of the comments is from poeple who has no association with biking what so ever,, and these include...
  5. C

    Dankie aan almal op hierdi site wat my boek "Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo,,

    Hiermee wil ek net dankie se aan almal op hierdie site wat di kans gevat het om n toetaal onbekende skrywer (Dit is my eerste boek) wat ek self gepubliseer en laat druk het (Ouboet dit gebeur toe nou sooo,, ) Die boek het by Bike Sa uitgekom en Simon Fourie het dit goed gedink om in di Mei maand...
  6. C

    Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo, kommentare gekry,, inkluis lede hier Danki

    En daar breek di derde wereld oorlog toe nou uit oor di plasing deur Simon Fourie van Bike SA oor di artikel geplaas in MEI maand se Bike SA (Bladsy 32)oor my boeki "Ouboet!!!Dit gebeur toe nou soooo,,, Hierdi oorlog gebeur nou op Juni maand se Bike SA op di letters page (102),, En word...
  7. C

    Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo, kommentare gekry,, inkluis lede hier Danki

    I unwittingly poated above in the wrong section,, mailt because I'm "Electronically impaired" I would like to thank all those who supported and especially those who took the time place a comment on the Facebook group "Ouboet!!!!! Dit Gebeur nou soooo,,,, It is your comments that help me sell...
  8. C

    Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo, kommentare gekry,, inkluis lede hier Danki

    Ek het hierdie boek wragtag baie geniet. Dit is ongeskonde so uit die mond van 'n biker in vlees en bloed. Die styl s eie aan die bikers meen ek en dit help nie om dit te verander nie. Bikers is 'n groep op hulle eie, met eietydse segoed en hulle verstaan mekaar. Bikers, julle het deur Chock Nel...
  9. C

    Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo, kommentare gekry,, inkluis lede hier Danki

    Just finished reading Ouboet!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dit gebeur toe nou soooooooo....... written by Chocknel. What a brilliant story about love, loyalty, respect, interspersed with side splitting humor and written by the most paradoxical man I've ever met. This man is passionate about life...
  10. C

    Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo, kommentare gekry,, inkluis lede hier Danki

    l Annett Nita Engelbrecht Chock, ek het jou boek baie geniet. Saterdag gekry en gisteraand klaar gelees. Ek moet jou compliment op die boek. Jyt dit rerig geskryf dat almal dit kan verstaan en relate op een of ander manier. Ek het lekker gelag op van die bladsye maar ook n traan op n paar gekry...
  11. C

    Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo, kommentare gekry,, inkluis lede hier Danki

    Amanda Bruwer Chockie, ek is nou nie 'n girl wat gebore is met die "gift of the gab" nie, maar kyk, hierdie boek van jou is absoluut uniek. Ek het hom gister gekry en sommer so tussen deur by die werk begin lees. Ek't so gelag dat een van ons direkteure kom ondersoek instel het en nou wil hy dit...
  12. C

    Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo, kommentare gekry,, inkluis lede hier Danki

    Pieter Van Taak Ouboet,,, het jou mos vroeer vertel ek lees maar stadig,,,het met KYK en Ruiter in Swart groot geword,, Saal 10,,,Scope en daai goed,,,Ek kyk net Workshop Manuals,,dan moet die prentjie ook mooi wees,,,Jou boekie is die eerste sonder prentjies wat ek sedert skooldae gelees...
  13. C

    Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo, kommentare gekry,, inkluis lede hier Danki

    Ronel Gresse Chock, ek het die stukkie van die boek geles en al die kommentare en ek moet vir jou se: Ek is op die drumpel van 60, maar dit wil my lyk hierdie boek sal my lagspeire goeie oefening gee en my terugvoer na my jonger dae! Was noit deel van bikers nie maar ek het ''n liefde vir die...
  14. C

    Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo, kommentare gekry,, inkluis lede hier Danki

    l Willi Saunderson Ek het uiteidelik vandag opsy gesit om ,,,,Ouboet!!!!!! klaar te lees, WOW foken WOW, vir die van julle wat dit nog nie gelees het nie is aan die slaap, ek is nie groot op die boek lees ding nie, lees mos net wêreld goete op my tab en laptop maar dis die 1ste boek in ek weet...
  15. C

    Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo, kommentare gekry,, inkluis lede hier Danki

    Chocknel! I just finished reading your ",,,,Ouboet!!!!!" and I have to tell you I haven't had such fun reading in a loooooong while! Dis brilliant geskryf. Die taal... is sy eie genre en geen ander taal sou werk nie. Die taal het vir my persoonlik baie lekker gelees. Ek stem nogal saam oor...
Top