Recent content by Chrisl

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Chrisl

    The forgotten pleasure.

    Ek sal darem smaak om my ou forgotten pleasure PE 250 n draai in die pad af te mors!!!
  2. Chrisl

    Western Cape Bash 2024. Picture dump

    Ego......................................................................................................maar hyt klaar 2de hands een by scrapyard gekry!! 😜
  3. Chrisl

    Fabman build - Hollywood

    Die gravel vanaf die voorwiel gaan daai girls se gesigte gooi dat hulle na aknee suffers laat lyk!!🙈 Fabman mag maar!! 👏 https://www.youtube.com/channel/UCCa1aFqMP6qZ2SZzLpRBcUQ/videos
  4. Chrisl

    Thoughts on the Kove 450 Rally whilst riding through the Richtersveld

    Having done ballet in school has it's advantages later in life!! 😜 :p 💪
  5. Chrisl

    Show us your DR

    I only commute every now and then... Redelik heinings in jou werksplek bike behoort veilig te wees!! 💪 😜
  6. Chrisl

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Laat ciramic coat daai exhaust in swart. Hy sal vir altyd nuut lyk. Daar is n plek in Johannesburg wat dit doen.
  7. Chrisl

    Namibia Trip Advice.

    Die tourist traps gaan jou nie vang nie, want jy ry in en uit met jou eie 4x4. Mag mens nog deesdae tot by Dooievlei ry met jou eie ryding ry of moet mens op parkeraad se bakkie lift vang?
  8. Chrisl

    Grootrivierspoort towards Steytlerville and side entry from Kareedouw to Baviaans

    Volg net die bike spin merke in die pad jy sal daar uit kom!! 😜
  9. Chrisl

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

  10. Chrisl

    Locally Crafted Exhaust

    Daai canister se sticker lyk na n Wings pyp.
  11. Chrisl

    Locally Crafted Exhaust

    Ek hou van die pyp op die T7.
  12. Chrisl

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Antie Google sê katte moenie heuning eet nie. Ek moet byvoeg die swart terroris by wie ons inwoon smaak sy wit icecream dik stukke somertyd en yoghurt ook en hy leef nog en nie eens oorgewig soos die ander icecream gebruikers in die huishouding!!;) 😬 Not at all, you shouldn't be feeding your...
  13. Chrisl

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Mila is n drop en chomp gimnas!! 😜 💪
  14. Chrisl

    Karoo62 Adventure Bike Fest

    I like that skinny boxer engine 21"er on the photo!!;)
  15. Chrisl

    Tenere

    Welkom Jared, passop vir Merino daar in jou dorp!!;)
Top