For Sale: 2006 Aprilia Caponord ETV 1000
Km: 58 000
Extras: Crashbars, Custom Pipes (Race Prepartion), Oxford tank bank, Tires less then 200km, 40 Liter Top Box
Price: R 40 000.00
Hoe swaar hy is op juice hang af hoe haastig jy is, Herbst ek weet nie regtig nie ek ry hom ek maak nie somme op hom nie... ek dink swaarerig, google se average
Hi Brandt
Sjoe ek weet nie, ek het nog nie regtig parte nodig gehad nie, maar bygese dit is Aprilia so dit is maar bietjie duurder as die ander goed, die dat ek XR toe gaan die italiaanse goed is bietjie duur en nie so vrylik beskikbaar nie.
Groete
Dale
Hi
Dankie baie, ja dit is tubeless, van die ouens reken hulle klok maklik die fietse. Hy is nou maar net te swaar vir my. Die is natuurlik die fiets se mooi kant, en hy kan beter lyk met meer elbow ghries
Groetnis
D