Goeie middag kollegas
EK het uiteindelik op die forum registreer( nadat vroetelvarkie my gedwing het) so is nie meer net n roofkyker op die forum nie. Dit is awesome om deel te wees, ek kan sommer sien julle almal is n lekker klomp mense. EK het so 4 maande terug bele in nuwe F800GS, dit was...