Nuwe seun op die forum.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

daneel

Puppy
Joined
Jun 21, 2011
Messages
11
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW F800GS
Goeie middag kollegas

EK het uiteindelik op die forum registreer( nadat vroetelvarkie my gedwing het) so is nie meer net n roofkyker op die forum nie. Dit is awesome om deel te wees, ek kan sommer sien julle almal is n lekker klomp mense. EK het so 4 maande terug bele in nuwe F800GS, dit was heeltemal impulsief en onbekostigbaar, maar ek is nie n oomblik spyt nie. 4000km en n helse verhoging is dit nou net werk wat tuseen my en die pad staan. EK hoop julle almal beplan n paar lekker trips oor Desember. Gaan mal, leef, be bold, enjoy it en bly van die teer af!!!

Lekekr dag.
 
Top