Laban dis maklik,ry uit op die Lindley pad,net buite Bethlehem op daai pad draai links,oorkant indus gebied,op linkerkant is die ou skougronde,gaan so 30 km uit met daai pad,verby Meets silos,Kaallaagte bestaan uit silos,'n boereverniging saal en veilings krale met stasie,as jy aanhou met daai...