Dag sê Manne
My naam is Danie, ry nou my eerste fiets, my GS, vir so 8 maande. En sover die beste besluit wat ek ooit kon maak, die vryheid en vars lug, die kameraadskap van like-minded brothers en natuurlik die avontuur wat saam met n GS kom - van die beplande trips Sani Pass op tot n vinnige...