Nuwe Lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Di3zeL

Puppy
Joined
Sep 20, 2015
Messages
11
Reaction score
0
Bike
BMW F700GS
Dag sê Manne

My naam is Danie, ry nou my eerste  fiets, my GS, vir so 8 maande. En sover die beste besluit wat ek ooit kon maak, die vryheid en vars lug, die kameraadskap van like-minded brothers en natuurlik die avontuur wat saam met n GS kom - van die beplande trips Sani Pass op tot n vinnige grond stukkie saam n vriend op n saterdag oggend - ek kan nie genoeg kry nie.

Anyway, ek sien uit om op wilddog betrokke te wees, om stories, fotos en bike parte(hehe) te deel en nuwe vriende te maak.

Wens julle n awesome naweek toe
Danie

 
Top