Recent content by Didi Twin

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    African Twin Trip Meter

    Hello julle Ek hoop iemand kan my help, eks maar bietjie blond. My trip meter se tyd is baie uit, hy is omtrent 'n halfuur voor met sy tyd. Is daar dalk 'n manier om die tyd te kan "reset"? Ek glo daar is iemand wat my kan help met hierdie topic. Oja my Twin is 'n 1998 model. Dankie
  2. D

    Blondie en haar Zaartjie

    Hi julle dit lyk baie lekker, geluk blondie!!!! Nou toe wanneer maak julle 'n trip die kant toe dan kan ek ok bietjie saam blondie ry??????
  3. D

    BLYDEFONTEIN

    Het Henry nie die CD vir jou gegee toe in GRT was nie. Hy was seker al meer as 'n maand terug daar!!! As hy nie het nie sal ek maar weer oor die naweek CD sny en dit stuur. Wat is die ou se naam hier by die bank, en by watse ABSA is hy? Hier is 3: Hartenbos, Mall en dan die een in die dorp.
  4. D

    BLYDEFONTEIN

    Nou toe, wanneer word ons weer saam genooi??? Lyk baie baie lekker!!!
  5. D

    BLYDEFONTEIN

    Ons almal wag vir nog foto's, sit op jong!!!  ;D
  6. D

    Mosselbay dogs - cheap accommodation for Friday night

    Hartenbos ATKV (044) 695 0684 Hartenbos Accomodation 083 236 6909
  7. D

    Trip na Die Hel Gamkaskloof!!

    Hi ekt gedink ons moet iewers in Oktober gaan? Ons gaan Augustus Vleis Fees toe! So ons Augustus en September is ons bietjie vas. Maar Oktober lyk vir so ver OK! Enige voorstelle vir datums wat almal dalk kan pas????  :mwink:
  8. D

    Trip na Die Hel Gamkaskloof!!

    Dankie almal wat ge-reply het, ek gaan bietjie na datums kyk en 'n paar opsit dan moet julle sê wie is in en nie! Dan reel ons gou gou 'n naweek!!! Kan nie wag nie. En ROV Rat jys in hoor en Pathfinder jy en jou vrou MOET hierdie keer daar uitkom hoor!!!  :biggrin:
  9. D

    Trip na Die Hel Gamkaskloof!!

    Hi Hamster Ons wil graag gaan maar wil eers hoor hoe die pad lyk, want 'n paar mense het vir ons gesê die pad is nou bietjie sleg met die reen wat hulle rukkie terug gehad het. Sal julle laat weet of ons die 'OK' ontvang het!! Oja en jy sal die week jou CD kry.  :D
  10. D

    Trip na Die Hel Gamkaskloof!!

    Hi julle! Ons wil graag Hel >:D  toe gaan, maar het gehoor  ???  die pad is bietjie rof na al die reens.  :-[ Wie was nou onlangs daar? Dankie hoop om van julle te hoor!  :biggrin: :biggrin:
  11. D

    All roads lead to Merweville.

    Ek gaan vanaand fotos opsit. Ekt omtrent gesukkel gisteraand. Kyk en ek wil ook sommer nou ry, bike het ek nou net gewas so sys reg vir trip!!! So waarheen en wanneer??????????????  :blob5:
  12. D

    Anybody going to Merweville?

    Ek sukkel my gat af om fotos op te laai!!!!! Help!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  13. D

    Anybody going to Merweville?

    Oja ek sal vanaand bietjie foto's opsit en die mense bietjie jaloers maak!!  >:D :mwink:
  14. D

    Anybody going to Merweville?

    Hi julle, baie baie dankie vir "n wonderlike trip. Dis was regtig lekker om nuwe mense te ontmoet. En kyk my maagspiere het goeie oefening gekry met al die gelag!  :imaposer: Ons moet sommer gou weer 'n trip inwerk!! :thumleft:
Top