Didi Twin
Puppy
Hello julle
Ek hoop iemand kan my help, eks maar bietjie blond. My trip meter se tyd is baie uit, hy is omtrent 'n halfuur voor met sy tyd.
Is daar dalk 'n manier om die tyd te kan "reset"?
Ek glo daar is iemand wat my kan help met hierdie topic.
Oja my Twin is 'n 1998 model.
Dankie