Recent content by Driaan

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Driaan

    My vriend, RIP

    Baie sleg om te hoor. Was saam met Jacques en Monique betrokke by Heidelberg Spar. Great mense, Baie sterkte aan die familie en vriende.
  2. Driaan

    Where is Dewald Weskus?

    Nee wat dit kan jy darem sien, na vrouvat en kindmaak raak jy gou oud. Die 1290 en 300 sommer gou jou baas. bly om te weet die 990 is nog heel. jy moet slag kom kuier Cheers.
  3. Driaan

    2001 XT350 - How much?

    Stel ook belang. Fotos asb.
  4. Driaan

    2012 Suzuki GSXR 1000 for sale - R110 000

    Ek stem die GSXR is spotless maar Dewald pas baie beter op n 990.
  5. Driaan

    Duif - Blomme soek - trip

    Mooi fotos. Ja om saam met weskus te ry moet jy maar aanstoot. Gelukkig wag hy maar altyd vir my by volgende afdraai.
  6. Driaan

    Cleaning out - few plastics/exhausts!

    Die KDX plastics vir n projek ver in die toekoms?
  7. Driaan

    The story of SAS Willehond MkII

    Dankie, was n great adventure. sal defnitief weer die rivier met die willehond aandurf. cheers
  8. Driaan

    The story of SAS Willehond MkII

    Baie maklik gegaan. sy dryf net n bietjie diep met 990 op. Ek dink met GS 1200 lc gaan dit sukkel. Met twee man aan elke kant heel stabiel.
  9. Driaan

    The story of SAS Willehond MkII

    Weskus se groep met willehond oor Doringrivier.
Top