Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Driaan

    My vriend, RIP

    Baie sleg om te hoor. Was saam met Jacques en Monique betrokke by Heidelberg Spar. Great mense, Baie sterkte aan die familie en vriende.
  2. Driaan

    Where is Dewald Weskus?

    Nee wat dit kan jy darem sien, na vrouvat en kindmaak raak jy gou oud. Die 1290 en 300 sommer gou jou baas. bly om te weet die 990 is nog heel. jy moet slag kom kuier Cheers.
  3. Driaan

    2001 XT350 - How much?

    Stel ook belang. Fotos asb.
  4. Driaan

    2012 Suzuki GSXR 1000 for sale - R110 000

    Ek stem die GSXR is spotless maar Dewald pas baie beter op n 990.
  5. Driaan

    Duif - Blomme soek - trip

    Mooi fotos. Ja om saam met weskus te ry moet jy maar aanstoot. Gelukkig wag hy maar altyd vir my by volgende afdraai.
  6. Driaan

    Cleaning out - few plastics/exhausts!

    Die KDX plastics vir n projek ver in die toekoms?
  7. Driaan

    The story of SAS Willehond MkII

    Dankie, was n great adventure. sal defnitief weer die rivier met die willehond aandurf. cheers
  8. Driaan

    The story of SAS Willehond MkII

    Baie maklik gegaan. sy dryf net n bietjie diep met 990 op. Ek dink met GS 1200 lc gaan dit sukkel. Met twee man aan elke kant heel stabiel.
  9. Driaan

    The story of SAS Willehond MkII

    Weskus se groep met willehond oor Doringrivier.
  10. Driaan

    Re: 2006 Yamaha XT 660 R *** Price Drop *** R39000

    Nog geen byt nie? Praat met my.
  11. Driaan

    Re: 2006 Yamaha XT 660 R *** Price Drop *** R39000

    Yamaha XT 660R 27605 Km top box lifting and lowering links high screen and standard screen K&N air filter front pirelli 90% rear TKC 50% R45000
  12. Driaan

    Call me old-school...first resto project(klaar gelag)!?

    Lyk goed. nou kan jy na blink pype kyk terwyl jy stoot.
  13. Driaan

    SOLD! KTM 990 R Te Koop- Nou met prentjies!! SOLD!!

    Willem jy kan nie sonder n fiets. Maak n som. My xt660 as intrade, en dan soek jy wat nog? Vra vir weskus oor die toestand van fiets. Ek wil ook net se my gat jeuk. Met n dogter op universiteit en n seun wat opf@k is die ponde min. Sterkte met verkoop.
Top