Recent content by Duracell

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    SOLD! Give away at R99 500 - 2010 BMW R1200GSA - 37000kms.

    Where are you located in kzn Bruce? Might know someone who might be interested in the bike.
  2. D

    FS 2015 BMW GSA LC Price reduced, SOLD

    (PC)2E - Friend of mine (Arno Uitenweerde) would possible contact you regarding this bike or a GS800. I've done a good word for you  ;)
  3. D

    SOLD - 2012 KTM 990 Adventure For Sale PRICE DROP

    More Johan. Pel van my laat weet van die bike. Hy soek na speelding. Kyk na GS800 adv maar ek glo hy kan dalk met jou kontak maak. Het hom jou nr gestuur :thumleft:
  4. D

    GS 800 adventure

    Ek het die ad gestuur vir 'n pel van my wat nou so speelding soek. Hy kyk na soortgelyke een vir R137k. Dink die man kan dalk net byt :thumleft:
  5. D

    NW - Braai!!! 22 Junie 2013

    Dankie vir die kennisgewing van die braai ZAR, ek het deesdae min tyd om op die forum rond te hang  :-\ Dit is ongelukkig ook 'n SAJWV skietdag die saterdag en die maandag ry ek vir 'n week Tosca/Bray omgewing toe om die biltongvoorraad te gaan haal.  :biggrin: Ek gaan die een weereens 'n mis...
  6. D

    NW HONNE GAAN BRAAI - GROOT MARICO 16 Februarie

    Befok!!!!!! - Reel asb vir die 16de :thumleft:, ek is uit vir die 9de >:(  As dit die ander WD's beter pas vir die 9de - so be it  :'(  :'(  :'(
  7. D

    KTM 690 R ## Sold to Skaiidawg !!

    Baie geluk Skaiidawg !!! Weet nie wat sal 'n man se bloedruk die meeste opjaag nie - Daai KTM of die girl in jou avatar  >:D  :biggrin:
  8. D

    Mad Max KTM 690 Rally

    Daai garage van jou lyk heel spils met baie lekker speelgoed  :drif: KoToM..... Sou reken jy is KTM-befok  :peepwall:  :pot:  :ricky: Gooi foto's soos jy vorder, ek sal graag die proses wil volg en sien hoe lyk die eind-produk  :thumleft:
  9. D

    Dorsland tref Os

    :laughing4: Slakkie.... Baie sterkte Dorsland, daai is seer en gevoelig vir 'n HELE LANG ruk..... Hoop jy voel gou beter, wat sê die dr toe vandag? Ek dink jy moet jou vererg vir daai vlakvarke wat die eintlike oorsaak van die "ongeluk" was, ek bied my hulp gratis aan vir die uitroei van hulle...
  10. D

    Wear your gear . . . .

    :laughing4: This pic of the boots with the helmet on top on page 1 makes me think that is what Dwerg and his girlfriend must look like with full ATGATT  :ricky:  :peepwall:  :pot:  :imaposer:
  11. D

    2013 Aprilia Caponord 1200

    VERY NICE commuter.......  :thumleft: that's no adventure bike, the only adventure would be to stay upright on gravel with that slick 17" front spinner  :mwink:
  12. D

    Ouens help groot asb. Het raad nodig. KTM issues

    Dit klink goed -  ek's bly vir jou part die agente bly by hulle after-sales sevice commitment  :thumleft:
  13. D

    Dwerg in Hospital

    Sterkte Gortkat..... Hoop en vertrou dat jy vinnig en volledig sal herstel  :thumleft:
  14. D

    NoordWes Bash 2012 Report

    Kan die mods hierdie skuif na hoekie vir eensames asb  :peepwall: Slakkie die een is SPESIAAL vir jou - HENTIE!! :thefinger: :middlefinger: :thefinger:
Top