Morne,
maak seker jou aktiwiteitsprofiel is vir 'n motor of motorfiets. Verder, onthou dat 'n "track" nie noodwendig die aangeduide pad gaan volg nie. Met 'n "track" roete moet jy letterlik die pad wat jy wil ry uitstippel. Met die "route" opsie kan jy vooraf besluit op bepaalde "waypoints" en...
Hi Morne,
Die 390LM het reeds 'n kaart wat vooraf gelaai is. Ek besit self een en as jy basecamp gebruik om jou roete beplanning te doen moet die GPS via jou PC se USB gekoppel wees. Basecamp registreer dan jou beskikbare kaart wat op die 390LM is. Jy kan egter ook d.m.v. Garmin Express die...