Droopy
Pack Dog
Kollega van my het sy 125cc Honda motorfietsie gevat vir sy 1000km diens by die handelaar waar hy die fiets nuut gekoop het. Sy rekening na die diens is soos volg -
1.5 liter olie @ R80,00 per liter R120,00
Sundries R60,00
Labour R950,00
Volgens die invoice het hulle n
1000km diens gedoen,
die carb skoon gemaak en gestel,
die banddruk na gegaan en
die ketting gelube.
Totaal vir die diens R1288,20
Het hulle die laaitie vir n ride gevat, of is dit wat jy moet verwag om te betaal?