Recent content by Ektoknbike

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. E

    The 8th annual Breede Bash @ Klipkrans (2015 edition)

    Jis jis, wie kom almal vir my kuier? Sal graag wil weet wie se eerste Breede Bash dit sal wees. Sien die ou klomp is ook almal weer hier, altyd goeie geselskap :thumleft: Onthou net asb, los die ou knormoer by die huis, bring buurvrou of skelmpie saam wat meer smile. ;) Wil ook net vir Oppies...
  2. E

    WIE IS IN GANSBAAI EN OMGEWING GEDURENDE DESEMBER 2014

    Struisbaai oom Foerie, Struisbaai. 19-30 Des En ja, hulle is ys koud en smaaklik. Geselskap kan dalk bietjie aan die af kant wees maar hulle is koud, ys koud. :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
  3. E

    Help needed in Montagu.

    Laat weet as hy nie regkom nie, ek ken ook een of twee mense.
  4. E

    Amageza - Updates and Reports ...

    Thanx Is daar enige foto's van die 4 magnum bottels se oorhandiging? Jammer ek dring so aan oor foto's. Dis vir die kelders nogal 'n ding vir reklame en vir 2015 se borg. Die kelders praat van groot gaan volgende jaar.
  5. E

    Amageza - Updates and Reports ...

    Jis morning Het iemand dalk foto's geneem by die prysuitdeling wat wys hoe die wyn oorhandig word? Die wynkelders wil dit graag hê asb. So as iemand dit dalk net vir my kan aanstuur asb by [email protected]
  6. E

    Amageza - Updates and Reports ...

    Kophou ou maat, kophou.
  7. E

    Sorry...........no Breede Bash for 2014..............but there is an alternative

    Baie dankie Oppie en Stofvreeter dat julle die een vanjaar op julle neem.  :thumleft: Ek weet waar Oppies betrokke is gaan dit gewoonlik 'n moerse lekker rally wees. Kyk uit vir 2015 se Breede Bassh. Geniet manne en al die sexy girls, ref hom innie rooi.  :ricky: :ricky: :ricky: :drif: :drif:
  8. E

    2014 Amageza Cross-Country Rallye - build up thread

    Garth doen 'n goeie job maar dit het hom 3 weke geneem op my KTM 530. Wie weet, dalk is dit die "swak" bike.
  9. E

    2014 Amageza Cross-Country Rallye - build up thread

    Ek sal jou elke aand in tou vir 'n bier.  :pot: As jy so lank vir my gaan wag.
  10. E

    Why the Amageza

    Hy het my laas jaar April seer gemaak, bike niks oorgekom nie, nie eens 'n skraap nie. Stator bietjie lig maar verder is dit 'n stuk gemors, ;D jy moet jou sit ken as jy sy oor draai. Een van die min bike's wat my laat bewe en smile as ek afklim.
  11. E

    Why the Amageza

    Ek wil nie 2 posts oor dieselfde ding doen nie (https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=157814.0) maar op my blog www.thepinkrally.co.za het daar nou 'n nuwe page oopgemaak, KTM 530 Mods and Preparation. Ons is besig om bike se prep, trips, en selfs later die Amageza  dag tot dag posts op...
  12. E

    Going pink - Join us in the fight.

    Aan almal, baie dankie vir die mooi woorde.  :thumleft: Soos Eisbein sê, te veel mense binne jou vriendekring word geraak deur die groot C. McBiker ja dis nou wel a tee-spoon at a time maar skyf moet ons die berg skyf. Grooooooot dankie aan Oom Fourie en Operator vir die skenking. GivenGain...
  13. E

    Going pink - Join us in the fight.

    Martina baie dankie vir boodskap.  :thumleft: Jip lecap, dis tragies hoe baie van ons op WD deur die big C geraak word. Sterkte daar by jou ook.
  14. E

    Going pink - Join us in the fight.

    Briekmerk en Tiffie, baie dankie, ja ons staan sterk. Ek sien ons is amper 17000 lede en ek dink hier is bitter baie mense wat geraak word deur kanker. Sal later op www.thepinkrally.co.za meer oor my vroutjie gesels met foto's van haar. Seker so 'n paar bike foto's ook van die KTM se bou, fiks...
  15. E

    Going pink - Join us in the fight.

    https://www.thepinkrally.co.za Kanker.......ons reis.....my storie 31 Desember 2013 ontdek my vrou die knop in haar bors. Januraie 2014 word sy gediagnoseer met Trippel Negatiewe Borskanker en drie weke later, nog voordat enige iets behoorlik ingesink het, begin sy met chemo, agt...
Top