Jap, ek sou baie graag nog self wou ry want die wonde het genees. Maar my selfvertroue het so 'n duik gevang dat ek 'n gevaar vir myself was daarna. Oorversigtige bikers is net so gevaarlik soos die onverskilliges. Foto is op, maar dalk moet hy eers goedgekeur word, ek weet nie.
Hi Chopperpilot
Dankie vir die vriendelike woord. :-)
Ek het 'n GS650 gehad totdat 'n kar my moer toe gery het. Nou ry ek net saam met my man op sy Honda Africa Twin. Maar ek sal 'n foto gaan opdiep van my en die GS. Sal my pp maak.
Groete
Elize
As new
Please whatsapp if you want to make an offer as I do not answer calls if the number is not saved on my phone.
To be picked up in Eldoraigne, Centurion.
0836619345
Elize