Recent content by Ewie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Ewie

    2010 NORTH WEST BOSVARK BASH. Payment arrangements added Pg. 6!

    Nee absoluut Boer, hoe laat ry julle van Centurion? Kry vir Arrie, Shadow en die manne in Boksburg more so dalk kom ons daar aan redelik naby aan dieselfde tyd. Miskien moet ons kyk of ons erens in die middel kan ontmoed vir die ander om dalk ook aan te sluit by 'n groter groep  :lamer:
  2. Ewie

    Bosvark BASH: Meals arrangements and payments

    Paid :thumleft:
  3. Ewie

    2010 NORTH WEST BOSVARK BASH. Payment arrangements added Pg. 6!

    Aangenaam Boer Ek sal my voorstel sodra ek 'n kans kry defenetief, dankie vir die vriendelike woord. Lyk my daar is 'n ander program vir my daargestel, sal volgende keer saam julle wil ry aangesien jy naby is. Moontlik jou al gesien oppad werk toe maar sal nou nie kan se met sekerheid nie...
  4. Ewie

    2010 NORTH WEST BOSVARK BASH. Payment arrangements added Pg. 6!

    Ewie, Ek dink jy sleep saam my en SHadowtoo en ander Arrie!! Dit is inderdaad so, het toe nou verneem dat daar kragte aan die werk is wat ek nie verstaan nie en my plek is vir my ingerig wrintiewaar net soos ek dit sou wou he. Ek sleep saam met Arrie, ander Arrie, Shadow, (aangename kennis...
  5. Ewie

    2010 NORTH WEST BOSVARK BASH. Payment arrangements added Pg. 6!

    Hallo Boer Ke Julle noggie amal nie ma ek sou wou gaat makie saak wattie. Ek is op hierdie stadium nuut, gaat tot da kom van Verwoerdburg af (Centurion) saam met drie anne pere. Ek het dit nou nie gereel nie maar blykbaar is dit die plan, hoop dis OK, gemeenskaplikke doel en al wat tel is die...
Top