My 950 is te koop.
2005 met ongeveer 70 000 op die clock. Baie goeie toestand. Leo Vinc pype sal dalk op die bike bly. R65 000
Ek het geen plan gehad om te verkoop nie maar n pel het n nuwe R gekoop en nou is sy 990 beskikbaar wat ek wil koop. Kontak my gerus 082 333 0101
Waar is die fout mense ? BMW sal hul ad foto's moet verander en die bike laat plat le. seker 80% van die foto's op die ride reports wys n BM wat plat le.
GS is n goeie teerpad fiets ! As jy dan wil grondpad ry sit ten minste net growwe tyres op.
Hoekom is dit altyd BMW wat die meeste valle aanteken, ten spyte van al die kursusse wat hulle moet bywoon. As jy die regte fiets het is al die kursusse nie nodig nie.
N fotograaf van die Tuis tydskrif gebruik dit vir sy privaat foto's en het dit vir my aanbeveel. Die gehalte van die foto's is uitstekend. Dit was die beste kamera kopie wat ek nog gemaak het. Groot voordeel is dat dit sy eie battery het en die battery hou lank.