Dankie aan almal vir n lekker bash.
Daai manne met die lektriek kombersies was slim, baie slim. :ricky:
In elk geval, Camelman se moer. :biggrin: :biggrin:
Oppies, ek, Eaton en Farmer Brown sal ook Vrydag daar wees, maar net vir een aand, jammer ons laat weet so laat
maar die manne kon nou eers bevestig. Moenie worry oor die betaling, ons bring 'cash'
Versigtig Arno, amper bek@k Veltie hom.
Gourits is ook lekker om een aand te kamp, en dalk kan ek bietjie saam ry, as julle my nooi.
Se maar net :ricky: :ricky: