Recent content by Francios

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Ouman van Worcester - latest Newbie!

    Baie welkom ouman, my ouers woon op Worchester maar ek roep Paarl my huis.
  2. F

    Diksand......

    :thumleft: Nice een ek moet nog my vlerkies kry maar, is kak bang vir val !!! Ek het al 7 keer die Trans Agulhas gery (rubberduck racing) en die kak uit daai boot gery en deur die lug gevlieg soos 'n jet ! maar is kak bang op my bike vir sand en modder en enige iets wat snaaks is! groete Francios
  3. F

    23/24 Julie Karoo!!!

    dis reg mof dan kom drink ek Sondag oggend 'n ou swartetjie daar by jou ! die kort pad klink reg  ::) ::)solank daar net nie sanderiger (of modderige) stukke is nie. Ek is maar 'n pissie as dit by tegniese goed kom ry ook inelkgeval hoopeloos te min om aan my skills te slyp.
  4. F

    23/24 Julie Karoo!!!

    Dankie Mof laat my weet wil graag meer van die honne ontmoet. groete Francios
  5. F

    23/24 Julie Karoo!!!

    Ok dinge vorder die kant ek beplan om Saterdag oggend so 10:00 te ry uit die Paarl, Ceres se kant toe en dan op te eindig in Calvinia die aand probeer akomidasie boek by Die Blou Nartie (baie nice het al daar geslaap) Sondag oggend Middelpos se kant toe ry oor Sutherland weer terug Ceres toe...
  6. F

    23/24 Julie Karoo!!!

    kom saam dan kan jy die kamera vashou :peepwall:
  7. F

    23/24 Julie Karoo!!!

    Hi ek wil die naweek die karoo verder verken was al op Middelpos en Sutherland maar wil ander dorpe en paaie verken en iewers oorslaap. Is daar enige belangdtelling of voorstelle ?
  8. F

    Moto Direct Cape Town

    dankie topbox nou waar in die kaap kan mens dan nou RTS klere koop ? Ek is opsoek na somer baadtjie en broek ek het 'n nice broek en baadtjie by hulle gekoop en is baie tevrede met kwalitiet van klere of het jy enige voorstelle ?
  9. F

    Moto Direct Cape Town

    Hi weet enige van julle kaapse honde of moto direct wat in Paardern eiland was (selfde straat as ktm net berg se kant toe) geskuif het en of hulle toe gemaak het ? Daar verby gery vandag maar sien hulle is nie meer daar nie ? groete Francios
  10. F

    DIE NAWEEK.... BEGIN DEUR FRANCOIS

    Dankie Mark 660 dit was 'n lekker een maar jy het vergeet om te se hoe warm ons gekry het! Hoop ons ry gou weer 'n draai.
  11. F

    Wilddogs skaapkop gilde ride na Williston, wies in??

    jis lekker man eks ook in laat weet net die datum dat ek die anderhelde met die kinders kan pos !!!!!
  12. F

    die naweek !!!

    ja nee die aircon kan werk in die warm weer wat ons nou beleef ! ek hoop het die weer speel saam dit lyk darem nie of dit te warm gaan wees nie.
  13. F

    die naweek !!!

    ok mende honne geniet julle naweek ek ry more oggend 8 uur en as my gat nie Sondag middag seer is nie het ek nie ver genoeg gery nie !!!  :imaposer: lekker naweek vir julle
  14. F

    die naweek !!!

    ag nee wat dan het ek niks raad vir jou nie julle is mos die son gewoond maar glo my die son brand my simpel in die Paarl vandag
Top