die naweek !!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Francios

Puppy
Joined
Nov 4, 2010
Messages
26
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 950 Adventure S
hi Almal my vrou het my vir 'n slag af gegee (ons kinders is 2 en ander een is 4 mnde so hulle is 'n hand fol). So ek wil die naweek bietjie die spinnerakke van my 950 af ry !!! (nou nie dat ek eintlik waffers ry nie). ek het al die tankwa ding gedoen en is bietjie warm daai kant toe die tyd van die jaar. Ek dink daar aan om bietjie Montaque se kan toe te gaan ! Beplan om Saterdag te ry uit Paarl en Sondag terug te kom!!! Enige van julle enige voorstelle ? ???

lekker aand
Francios
 
Top