Hel Dorsland, ek sou my area (Sonskynkus) voorgestel het, maar tussen die hartwater en die engelse settlaars dink ek nie jy of jou bokke sal te gelukkig wees nie. Het jy al gekyk na die langkloof (kareedouw, joubertina) se wereld. Baie lekker deel van die land. Of winterberge? Adelaide, tarka...