Hi
Jammer vir die laat reply en dat ek nie elkeen individueel kon antwoord nie ek was bietjie weg en offline. Alles is al verkoop behalwe vir die winter gloves en die helmets vir die wat dalk belangstel.
Groete
Haha ok, ek moes gedink het mense sal nie als saam wil koop nie. Pm my asb. dan kan ons maar prys ens. gesels, ek sal die goed maar stuk stuk verkoop. So die extender en spotlights is reeds amper geneem, enige takers vir die helmet/s of handskoene?
Hi
I have a Nitro and a Zeus helmet for sale. Also two spotlights for BMW GS1150 plus windscreen extender as well as large Prorider winter gloves. All the stuff is fairly new and in good condition and I want to sell it all in one deal. All for R2700.00
Call me on 071 144 1652 or send a pm...
I'll give it another day or 3 but so far the best offer is R1200.00. I will let it go for cheap cause I don't need it but if I don't get better offers I might as well just keep it. Thanx for the interest so far
Sorry guys, I was advised I was asking to little for the pipe. The toolbox is not available any longer but you can check the new ad with pics at:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=137553.0
I'm asking R2500.00 including the tyre but are willing to negotiate.
Jissie, ek begin al soos 'n vendor voel. Ek het nog die Leo Vince pyp wat ek van my beseerde GS1150 kon afhaal. Behalwe vir 'n klein krap aan die kant is hy nog amper splinternuut. Ek soek R2500 vir die pyp en sal 'n goeie 2de handse Mitchelin voorband ook by die deal ingooi. Komaan honne, help...
Panniers with key and brackets
Complete toolkit/toolbox
Michelin 110/80 R19 tyre
All the above in very good condition and the lot for only R3000.00
PM me if interested
Ok dankie, ek het gedink dit is die moeite werd om te vra veral in die lig van die taxis wat elke dag miljoene by die POF kry vir hulle swak bestuurs vermoens