• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Leo Vince for sale

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Friksie

Pack Dog
Joined
Dec 13, 2007
Messages
95
Reaction score
0
Bike
BMW R1150GS
Jissie, ek begin al soos 'n vendor voel. Ek het nog die Leo Vince pyp wat ek van my beseerde GS1150 kon afhaal. Behalwe vir 'n klein krap aan die kant is hy nog amper splinternuut. Ek soek R2500 vir die pyp en sal 'n goeie 2de handse Mitchelin voorband ook by die deal ingooi. Komaan honne, help jy met die fondsinsameling laat ek my 1200 kan koop  :ricky:
 

Attachments

  • tmp_20131030_151443(1)1122548570.jpg
    tmp_20131030_151443(1)1122548570.jpg
    370.1 KB · Views: 223
Top