Hopefully one day I'll race in the Amageza. Listen is anybody interested in going down to Kimberley from Transvaal too see the finish line? I don't know what date they finish, can't seem to find it on their website.
Jis ou Subie ek is net so bly om te hoor jy is veilig by die huis, jys al die heeldag op my brein. Ja jy sal maar daai rim een mooi moet uitkyk voor jy weer n tube daar ingooi. Lekker slaap ek glo jy gaan dit geniet. En weereens baie dankie aan jou Subie vir die trip ek dit baie geniet al was...
Sidetrack hoe laat jy toe daar weg want ons jou nie langs die pad gesien nie? Eks ook veilig by die huis. Baie dankie ouens dit was baie lekker ek ry enige dag weer saam julle. :)
Jakesvv se hy het die general store / garage se Cell nr gekry. Hy se dis more pensions maar hy se hy sal vir ons later oopmaak in die laatmiddag hy bly glo ook by die winkel. Ons moet hom net bel as ons daar is en ons het 'n probleem.
Hay julle.
My pa lees die thread al vir 'n rukkie en wil graag saam ry, ons het hom al geregister maar dis nog nie deur nie. Hy het die fiets vir so rukkie oor 'n jaar en laasjaar saam ons 7dae in die Karoo getoer so hy het al ondervinding.
Hy ry 'n BMW 650GS DAKAR. Ek sal die thread dop hou...
Ek moet saam met Subie stem, daai sou my heeltemal afgesit het met second thoughts alhoewel ek probeer om nie meer 'n overthinker te wees nie. Sterkte ek hoop jy kom reg Titanic.