Garden Route Motorcycles CABC a huge success!
Article: Johann van Tonder
The Cape Adventure Bike Challenge or “CABC”, as it is known among contestants, finally returned to the Southern Cape on the last weekend of October after an absence of nine years. The event was held at Rooiberg Lodge near...
Hi almal, more ry ons weer op n reccie en gaan draai by river run om almal te sien :3some:
Hoop ons ien julle daar
Ek het n ride report gedoen maar hier is n paar fotos van die oranje roete reccie die afgelope naweek :ricky:
Eerste CABC 2020 reccie is gedoen maar ry alweer more op die volgende een om vir al die manne wat deelneem n great ride te gee, iets wat almal sal onthou :3some:
Paaie op plase is gery en die mees beeldskone karoo is ervaar, almal was dit eens gewees dat hierdie CABC gaan epic wees :ricky:
Ek...
Cape Adventure Bike Challenge 29Oct to 1 Nov, Rooiberg lodge
Dis weer tyd vir die “CABC”, die groot Dubbel-doel Motorfiets saamtrek, oop vir alle fabrikaat motorfietse. Die Cape Adventure Bike Challenge word aangebied deur Garden Route Motorcycles oor die naweek van 29 – 01 November by...