Dit was weer n lekke naweek, net jammer my scooter staan op Robertson. Sal vir my moet 2 van alles aanskaf. Nog n bike nog n vrou ens ens!!! Thanks vir die Kaap manne Mountainbiker, Kim, Occy, Abu, Stofperd en Scarbsman. Thanks to the doctor doing the writing I'm struggling with the spelling...