Plaas se naam is Swartlaagte. Dit is so 100km van Loeriesfontein, net na Soutdwaggas en voor Granaatboskolk. Ons is AJ Nels :) Boer lekker rustig met Dorpers, maar as ek nie op die plaas is nie is ek op Hermanus. Het 20 jaar by Stanford geboer totdat hulle my skaap vinniger gesteel het as wat ek...