Recent content by In Touch

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. I

    Wanted: Zumo500 mount

    Also looking for one. If available in CapeTown, let me know. 083 232 6382
  2. I

    Garmin Zumo 500 GPS For Sale (SOLD)

    R2000 and I will take it
  3. I

    2005 Honda CRF 250R - SOLD

    Two problems. 1. Not having happy button. 2. Not in Cape Towm
  4. I

    zumo 550 mountings for sale

    My zumo 500 sal mos daarop pas. Laat weet wat jy wil he, as dit werksal ek dit graag wil koop. Bel my op 083 232 6382
  5. I

    2003 Honda XR650R for sale

    Hoe onderhandelbaar is jy?
  6. I

    WANTED Transport for Cape Town to Centurion

    Ek sal hom op ry en self petrol betaal. Jy betaal die vliegtuig terug.
  7. I

    For the Collector - 1980 Italian Vespa 200 Piaggio.

    Dit is regtig n mooi een. Ek woon ook in Kuilsrivier maar het hom nog nooit gesien nie. Sal hy n aanbod oorweeg?
  8. I

    Klein Karoo Mighty Men April 2015

    Die Mighty Men word weer einde April in Middelburg Oos Kaap gehou. Ek gaan beslis weer die jaar en oorweeg om met die "Bike' die jaar te gaan. Indien daar van julle is wie ook wil gaan, laat weet, dalk kan ons saam ry hier uit die Kaap. Wie nog nie gegaan het nie, oorweeg dit regtig. Dit is...
  9. I

    KTM 525 EXC 2003

    Ek het n RM 250 2007 As jy nader was sou ek jou geruil het.
  10. I

    Garmin Zumo 500 with lots extra

    MY BIKE CRADLE HET SY GAAI GESIEN EN EK IS ERG OP SOEK NA EEN. WAT SAL JY VRA VIR EEN VAN DIE KLOMP. EK IS SEKER DIE NUWE EIENAAR HET NIE ALMAL NODIG NIE. BEL MY ASB. OP 0832326382
  11. I

    !!!Sold!!!CRF450X - 2007 for Sale

    Dit is die 450x. Het als wat ek soek, happy button en in great toestand. As hy in die Kaap was, sou ek hom dadelik gevat het. Jy kom nie dalk Kaap toe vir die vakansie nie?
  12. I

    As ek hom wil verkoop wat kan ek kry?

    Wat het jy in gedagte? Laat weet asb.
  13. I

    Franschhoek pass.

    Was ook daar en het gestop. Toe een van die omstaanders wys die ou het dit nie gemaak nie, het ek maar eerder aangehou ry en gebid dat hy op die regte plek sal eindig. Altyd "bad" om op so iets af te kom.
  14. I

    SOMETHING SPECIAL!!!!!!!!

    What is the best price on the bike?
Top