Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. I

    Wanted: Zumo500 mount

    Also looking for one. If available in CapeTown, let me know. 083 232 6382
  2. I

    Garmin Zumo 500 GPS For Sale (SOLD)

    R2000 and I will take it
  3. I

    2005 Honda CRF 250R - SOLD

    Two problems. 1. Not having happy button. 2. Not in Cape Towm
  4. I

    zumo 550 mountings for sale

    My zumo 500 sal mos daarop pas. Laat weet wat jy wil he, as dit werksal ek dit graag wil koop. Bel my op 083 232 6382
  5. I

    2003 Honda XR650R for sale

    Hoe onderhandelbaar is jy?
  6. I

    WANTED Transport for Cape Town to Centurion

    Ek sal hom op ry en self petrol betaal. Jy betaal die vliegtuig terug.
  7. I

    For the Collector - 1980 Italian Vespa 200 Piaggio.

    Dit is regtig n mooi een. Ek woon ook in Kuilsrivier maar het hom nog nooit gesien nie. Sal hy n aanbod oorweeg?
  8. I

    Klein Karoo Mighty Men April 2015

    Die Mighty Men word weer einde April in Middelburg Oos Kaap gehou. Ek gaan beslis weer die jaar en oorweeg om met die "Bike' die jaar te gaan. Indien daar van julle is wie ook wil gaan, laat weet, dalk kan ons saam ry hier uit die Kaap. Wie nog nie gegaan het nie, oorweeg dit regtig. Dit is...
  9. I

    KTM 525 EXC 2003

    Ek het n RM 250 2007 As jy nader was sou ek jou geruil het.
  10. I

    Garmin Zumo 500 with lots extra

    MY BIKE CRADLE HET SY GAAI GESIEN EN EK IS ERG OP SOEK NA EEN. WAT SAL JY VRA VIR EEN VAN DIE KLOMP. EK IS SEKER DIE NUWE EIENAAR HET NIE ALMAL NODIG NIE. BEL MY ASB. OP 0832326382
  11. I

    !!!Sold!!!CRF450X - 2007 for Sale

    Dit is die 450x. Het als wat ek soek, happy button en in great toestand. As hy in die Kaap was, sou ek hom dadelik gevat het. Jy kom nie dalk Kaap toe vir die vakansie nie?
  12. I

    As ek hom wil verkoop wat kan ek kry?

    Wat het jy in gedagte? Laat weet asb.
  13. I

    Franschhoek pass.

    Was ook daar en het gestop. Toe een van die omstaanders wys die ou het dit nie gemaak nie, het ek maar eerder aangehou ry en gebid dat hy op die regte plek sal eindig. Altyd "bad" om op so iets af te kom.
  14. I

    SOMETHING SPECIAL!!!!!!!!

    What is the best price on the bike?
  15. I

    WC Outride for the fight against cancer 27th July

    Ek sou baie graag wou join, maar ek is die naweek op n jagtrip en kom eers Sondag aand terug. Ek sal in gedagtes by julle wees. Die tipe van insameling le my na aan die hart. Het my ma en broer aan kanker verloor. Ek is in Kuilsrivier en as enige een voor Woensdag by my kan inloer sal ek R500...
  16. I

    Final arrangements for Breakfast ride to support the fight against Cancer

    Wat n "Great" gebaar. Ek is ongelukkig in Kaapstad maar sal in gedagte saam met julle wees. Het my ma en broer verloor as gevolg van Kanker en hierdie klas van goed le my na aan die hart. Laat weet hoe dit gegaan het en as daar iemand wat hier in die Kaap op dieselfde dag so iets wil reel, sal...
  17. I

    Wat sal julle doen as...

    Dit gaan jou nie baat on n saak van roekeloos/nalatige bestuur te maak nie. Dit sal nooit in die hof kom nie, sal al by Senior Staatsaanklaer ge- NOLLE PROSEQUE word. Gebruik jou versekering, dit is waarvoor jy dit het. Dit is hulle plig om jou bybetaling terug te kry. Vra my, my R2500...
  18. I

    My EX made my day !!

    Ek het 3 helmuts wat rondle. Kom kyk wat pas en vat dit. Het ook n paar no. 9 boots. Dit is wonderlik om te hoor hoe goed jy praat van jou ex. Glo dat jul voorbeeld besig is om jul seun in n great jong man te verander.
  19. I

    2006 BMW 650 Dakar for sale late Feb.

    Hi, I'm in Cape Town and very interested. Phone me on 083 232 6382 or mail at [email protected]
Top