Hi Da julle, baie dankie vir al die nice woorde en boodskappe van die kikkies> Ek probeer nog, ek het by Mev Vis gesteel met die oe hoe sy altyd n dansie doen da agter Oom Vis se rug met ha kikkie box! Het nog baie om te leer. Maar waardeur almal se ondersteuning
Aan Diffie (My Man) baie...
1 pick, Jmol, Diff's bang as hy jou ander name (Jmu_s, D_kk_s) gee beweeg hy in sy pension in! :peepwall: :imaposer:
2 pick, Who's behind the bike (Tyrann where r you's) :imaposer: :pot:
3 pick - Diff het gesê hy gaan jou kry (Bos make-up)!!! (Kiddies / Kiekkies) nê!
Wel toe begin ons kuier na die barman bietjie laat was, Drazil se 1ste dop het skaars grond gevat toe's dit weg, gelukkig het hy twee bestel. :imaposer:
Wel volgens skaapkop het die mense nog 1995 se drank pryse :imaposer:, my maagspier was weer seer of hoe Daskop sê my man Diffy?
Wel daar geland en was manlief verbaas hoe mooi die plek nog lyk na 15jr, mens verwag omdat baie boere dorp toe trek dat sulke prag plek verlore gaan maar nie die Winterberg Buiteklub nie - Wel gedaan aan daai boere wat die plek nog bedryf.
Op FB aangekom, gooi gou juice in en kry toe vir die Dutchman's soook EC Guy + Tarynn daar.
1 en 2 D & EC
3 en 4 Oppad na Baddaford
5 Breaky om die plaas tafel
6 Trek Jmol se 1ste been (ek beweeg nou in my siek verlof in) :imaposer:
7 en 8 Saal ons yster perde op.
Right people hier is n paar kiekies, gaan net so vinnig vertel hoe en waar die naweek se verrigtinge begin het.
Ek en die kroos het donderdag al na Adelaide vertrek na my ma-hulle en vir Difflock (manlief) gewag wat 13:00 sou vertrek uit Addo. :patch: Min het ek geweet die man van my het iets...
My man ry al van verlede Maart en die gogga het my ook nou gebyt, so ek pillion saam met hom op die grondpaaie aangesien ek nie my eie bike mag kry nie.