My dear blixem Etienne. Toe ons anderdag op die foon gepraat het, het ek nie 'n idee gehad hoe moeilik julle proses werklik was nie.
Ons s'n was ook nie ligte vrugte nie, maar x 100 keer makliker as julle s'n.
Nou ja, hier is julle nou. Welkom hier in 'Merica. As jy nie hier gelukkig is nie...
This is such a kak thing. :'(
Someone phoned me earlier to check if I was okay - having seen the body and knowing I "ride a bike".
RIP to his loved ones. I don't have anything more to add, except: Be careful out there guys. :-\
Scalpel, pending die sale... Welkom tot die ex-HP2 Klub! :imaposer:
Dis nie maklik nie, maar soms doen mens dit vir 'n goeie saak. :thumleft:
'n Mens kan altyd vorentoe weer 'n bike koop.
Dewie, kry 'n 4x4. :biggrin:
Ek kon vir my 4x4 twee nuwe blades, twee langer coils, greaseable schackles, bushings en x 4 verstelbare, serviceable Bilstein shocks laat insit vir minder as een Ohlins agtershock.
Bike onderdele is plain jags.
It is also dangerous during the day.
Lesotho (African) drivers... fuck me. I had a a head-on collision with a local around a blind corner three weeks ago.
If I was on a bike I would've had GROOT KAK.
SLOW around blind corners - you have to think for these people.
Take care out there, okay?