HP2 Ohlins suspension

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dewie

Race Dog
Joined
May 28, 2008
Messages
4,465
Reaction score
10
Bike
KTM 890 Adventure R
Die een groot issue vir meeste van die HP2 eienaars is maar die suspensie.

Baie manne sort die voorkant uit met WP vurke en ander doen 'n revalve daar by Martin Petzold

Ek het al die voorste vurke gedoen by MP, maar was nooit 100% happy gewees nie.
Ek het die voorste WP conversion oorweeg, maar ek wou eintlik die voorste vurke match met diesefde agterskokbreker.

So na 'n lang gesoek kom ek af op die volgende. Ohlins fork cartridges wat gemaak is vir die HP2. Dit word dan gematch met 'n Ohlins rear skokbreker, en alles word opgestel deur Hilton Hayward.

Soos dinge nou staan het ek al die agterste skokbreker ontvang, en wag nog vir die cartridges. Hopelik volgende week sal hulle hier wees.
Dan gaan ek my HP inbook my Hilton en hopelik sal al my suspensie worries uitgesort wees  ;D

Ek sal julle hier updated hou van al die verwikkelinge soos dit gebeur, en sommer my ervaring van die suspensie.

 

Attachments

  • Untitled copy.jpg
    Untitled copy.jpg
    28.2 KB · Views: 344
  • Untitled2 copy.jpg
    Untitled2 copy.jpg
    28.9 KB · Views: 345
Top