Hallo almal.
Dankie dat ek kon aansluit by julle groep.
My naam is Stephan Venter. Ek is 34 jaar oud. Ek bly in Colesberg in die Noordkaap. Ek ry n BMW f800Gs.
My goeie vriend en buurman NIMMO NC het my in n fiets ingepraat so 2 maande terug, en ek is nog nie een oomblik jammer nie....eerste...