Recent content by Joupa

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    My Syncro Bus

    Daardie bus van jou was in die eerste plek ń 2.1 liter . Iemand het zef gevoel en toe n ou tweede handse moeg audi engin ingesit en toe die probleem aan jou verkoop. Hoop jy kry hom reg.
  2. J

    My Syncro Bus

    Of hy het hom op eetkamer tafel probeer reg maak en hom toe getune
  3. J

    Bicycle kids trailer/stroller for sale

    WOODY1 IS BESIG MET N SIDECAR. DALK SAL HIERDIE N VINNIGER OPSIE WEES VIR HOM. HEHE.
  4. J

    Zero 70 litre from King Williamstown to Brakpan

    Hoekom het jy nie vroeër gevra nie, het gister van Mtata af terug gekom. So jy gaan nou jou yskas ook agter jou sitplek sit. Daai fiets van jou gaan nou tweede kom.
  5. J

    Yamaha Parts for sale

    gaan koop vir jou regte parte. dont be a brakpanner
  6. J

    Schoemansrus toe ry hierdie naweek 11 Des

    Sal jou later in die week laat weet.
  7. J

    5 Days of freedom! YAAEEEEE!!!!

    baie lekker gekuier en oorgeslaap daar. die gras is ook groen daar. lekker restaurant en n koeldrank toonbank
  8. J

    Dit is somer.Kom ons ry WD den toe

    nou wat nou oom.
  9. J

    Dit is somer.Kom ons ry WD den toe

    Ek watch julle/hou julle dop nê.
  10. J

    Dit is somer.Kom ons ry WD den toe

    Nou wat nou. Oom Susie moet hom net reel,Daar sal n paar wees wat sal kan saam gaan.
  11. J

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    Ai Subie,jou trip was n bummer. Ons sal hom moet gaan oor ry. Dink net hoe vinnig sal ons nou deurgaan  as hy so nat is. Sal in Vorsterhoop kan gaan slaap. Daardie area sall nou baie gou herstel na die lekker reen. Dit was voorwaR n lekker leerskool gewees in daardie sand. Baie dankie vir die...
  12. J

    Vorstershoop, maar alweer Bray trip

    Oubaas,gaan trek jou sokkies en sandale aan . Tsek.  Hehe
Top