Schoemansrus toe ry hierdie naweek 11 Des

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,265
Reaction score
712
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Plan was oorspronklik om hierdie naweek wat verby is WD den toe te ry met my seun op sy 125cc.
Die het toe nie gebeur nie.  Week voor dit het ons n naweek gehou by Schoemansrus (Hoender se plek)
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=184293.0
170 km soontoe, lekker kampplek en omgewing om te ry. Het besluit volgende naweek gaan ek die
lang beloofde trip met hom doen.
Plan is Vrydag oggend  11 Desember so 11H00 te ry (hy moet eers sy rapport by skool gaan haal ).
Rustig die 170km soontoe te toer. Daar is petrol en winkel naby die plaas. Ys en goedjies te koop.
Saterdag weer so 150km loop te ry. Pizza en bier by La Brie en vroegmiddag weer terug.
As enigiemand wil saamry is jy welkom. Goed vir Pa en seun tipe trip. Onthou met 125cc is dit meer n 60-80 km/h trip. Dink nader aan 60km/h  :ricky:
Ek moet nog finaal vasmaak met Tertius (hoender) .
Roetes onderaan.
 

Attachments

  • Pa en seun.gdb
    80.1 KB · Views: 13
Top