Recent content by Jovies

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Parts galore!!! The online KLR650 used parts bazaar

    Hi, I'm looking for off-road foot pegs and also looking for the chrome exhaust cover where your right leg is. Please😁
  2. J

    Klr Battery

    Thank you for the help. Now I know.
  3. J

    Klr Battery

    Good day. Is there anyone who can give me advice about what battery to get for a 2006 model.
  4. J

    Help asb? Nuwe bande.

    Hi, kan iemand my dalk help, ek wil nuwe bande opsit vir my fiets. Waar kan ek dit laat doen. Verkieslik rondom krugersdorp.
  5. J

    2012 - Registered 2013 KLR 650 - SOLD

    Hoekom wil jy verkoop? As ek kon het ek hom nou kom haal in die kaap!!!
  6. J

    Krugersdorp to Magoebaskloof to Hazyview and back.

    Me and a friend are planning to take a few days and drive from Krugersdorp to magoebaskloof and then to hazyview and back. We have a place there near the Kruger Gate were we wil be for a few nights. Are there any advise out there, for spesific roads to take and some nice places to go to. Like...
  7. J

    Drie Laevelders loop maak 'n wye draai.......Baviaans & beyond...

    Lyk na 'n flippen lekker trip. Sub.
  8. J

    Mountaineering in Lesotho

    I like the old Ooms on the old bikes!!Very nice.
  9. J

    Student van Pretoria!!!

    Baie dankie 'eberhard'. Ek ry nog nie so lank nie, Maar ek hou baie van die oop pad en grondpad en ook verpad. Ek sien baie uit.
  10. J

    Student van Pretoria!!!

    Nee dis reg, ek sal so maak. Ons het 'n huisie daar in Sabie Park, naby die hoof ingang van die wildtuin, die Kriger hek. Eks seker jy ken dit. Ons gaan gereeld daar deur jou wereld, ek sal laatweet,dankie.
  11. J

    Krugersdorp to Bloem.

    Good Day. I'm leaving tomorrow morning to bloemfontein, I don't want to ride on the N1! Does anyone have any suggestions of which route to take, and places to,passes to ride??? Thanks :)
  12. J

    Student van Pretoria!!!

    Baie Dankie, Ek sal dit baie wardeur, jy(as ek nie mag Oom noem nie haha) moet my se as julle gaan.
  13. J

    Student van Pretoria!!!

    Jissie ek dink jy ken meer as ek. Ek dink jy moet my vertel. Ek ken nie veel nie.
  14. J

    Student van Pretoria!!!

    Dankie Geotraveller. Baie dankie ek sal so maak. Haha, ek weet nie of moet se ek of ek kan nie, maar ek is wel 'n student, so....???!!!
  15. J

    Get Lost: 12 days/3,000km through Eastern Cape, Transkei, Garden Route

    The trip looks great, will do the transkei soon.
Top