Me and a friend are planning to take a few days and drive from Krugersdorp to magoebaskloof and then to hazyview and back. We have a place there near the Kruger Gate were we wil be for a few nights.
Are there any advise out there, for spesific roads to take and some nice places to go to. Like...
Nee dis reg, ek sal so maak. Ons het 'n huisie daar in Sabie Park, naby die hoof ingang van die wildtuin, die Kriger hek. Eks seker jy ken dit. Ons gaan gereeld daar deur jou wereld, ek sal laatweet,dankie.
Good Day.
I'm leaving tomorrow morning to bloemfontein, I don't want to ride on the N1! Does anyone have any suggestions of which route to take, and places to,passes to ride???
Thanks :)
Goeie More aan al die Wilde Ooms en Wilde honde.
Ek is al so rukkie op die forum, en ek geniet dit baie hier. Ek swot in PTA en ek kom van Krugersdorp af. Ek ry al motorfiets vandat ek 8 jaar ou is, maar ek is nuut in hierdie bedryf. Ek sien baie uit vir al die raad en stories van die Ooms...