Recent content by jpbarries

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    BMW GS 650 Dakar diens in Bloemfontein

    Ek wil graag my motorfiets laat diens in Bloemfontein, het enigiemand dank 'n voorstel waar ek dit kan doen, verkieslik nie die BMW handelaar self nie. Baie dankie
  2. J

    Taking our bikes to Malawi

    My mond water nou om te gaan ry! Dankie vir die lekker lees manne!! Veilige myle!!
  3. J

    Ngola Kingdom: Motorcycle (mis)adventures in south-west Angola

    Absolutely love this RR.. Keep it coming please, need some glorious distraction like this RR from torturing routine..  :drif:
  4. J

    Jameson Brothers explore Southern Namibia

    Klink soos nog......
  5. J

    Sani first ?

    Go do it, NO REGRETS!! Did it last yer with a pillion most of the way, coming down was more difficult than going up, but you learn as you go, an unforgettable ride! Enjoy!!!
  6. J

    Sabie trip 23-25 Aug

    Geniet hom manne, vat maar n paar brannas op ons honne wat nie kan gaan ry die naweek nie!
  7. J

    Lake Malawi - 3 Manne, 3 Fietse, 6 Lande, 5500km in 16 dae

    Lekker manne!! Sien uit vir die res! :sip:
  8. J

    7km of hell

    Awesome RR, thinking of doing that area over the long weekend in August, doing gravel most of the way! Sorry bout the girl, the right one will understand. Cheers
  9. J

    Unlocked and Flooded with Joy (Warning may contain scripture!!!)

    Het die week so deur die Noordwes en Vrystaat gery op die ysterperd, dis vir my 'n wonderlike tyd om my 'een tot een' gesprek met die Here te he, en as ek myself weer kry dan weergalm 'Hoe Groot is ons God' in die helmet.. Wat 'n blessing om te kan ry in die mooie land!!
  10. J

    Goeie mechanic in Pta?

    Hi almal, ek het  'n Dakar en is opsoek na 'n goeie betroubare mechanic wat my Dakar kan diens.  Enige voorstelle? Dankie
Top