2017 BMW R1200GS Rallye.
Geregistreer in April 2017.
3200km
Full spec (nie die sport suspension nie) maar verder is hy full spec
- Hill assist
- ESA
- Keyless start etc.
- Riding modes
- Etc
Ekstra Topbox.
Philip - 083 251 6267
Sien julle manne daar! Sukkel nog met my roetes upload maar behoort die naweek uit te sort. Het my zumo 350 opgegradeer na die motorrad navigator en die twee werk gin dieselfde nie, al is albei garmin produkte
Sent from my iPhone using Tapatalk
Haha, Jis Ek raak sommer van voor af opgewonde.
Ek is Defs in, maar sal nader aan die tyd moet bevestig.
@Walter - Ek kort 'n partner so sal vir jou en Lukas join. Ons het mekaar laasjaar met so 4 ure gemis.
Lekke!
>:D
Haha nee dit was jou geheue daardie. Ag stuur my groete vir Pieter en Louwtjie - daar was nie kans vir groet nie. PS, ek kom maak n draai voor Amageza ;)