Hallo Almal
Ek wil my fiets verkoop want ek ry te min.
Besonderhede van die fiets:
2006 Model - BAIE netjies!
32 000km met volledige diensrekord by BMW
Heated Grips
ABS Brakes
Wide Footpegs
Topbox
Panniers
Agterband moet binne die volgende 2 000km vervang word
R85 000 - alles ingesluit...
Ek gaan foto's neem sodra ek hom gewas het... Het nog bietjie grondpaaie gery... Sodra ek kans kry, was ek hom en sit die foto's op! Hy's baie netjies!
2006 BMW 1200 GS - Te Koop
Kleur: Geel
32 000km - volle diensrekord by Donford BMW in Stellenbosch
Topbox en Panniers
Wide Footpegs
BAIE Netjies!!!
R88 000
Hallo Julle.
Ek is opsoek na die volgende vir my 1200GS - gewoon (2006 model):
1. Crashbars,
2. Handlebar Raisors (die halfmaan tipes).
As jy het op 'n fiets wat jy wil verkoop, laat weet asb - jy gaan nie regtig meer vir jou fiets met dit kry nie... ;)
Groete,
Karooklong
Ek kan hulle nuut koop vir R650. Wat wil jy hê vir iets wat buitendien net jou garage laat deurmkaar lyk... :thumleft: Waar is jy? Weet jy dalk wat Courier gaan kos?
Groete!
Ek is opsoek na 'n tweedehandse stel Handlebar Raisors asb? As iemand weet van of dalk 'n fiets wil verkoop wat dit ophet - dink daaraan om hulle af te haal en aan my te verkoop asb - dit gaan nie jou fiets se waarde verminder nie... 8)
Jis scalping - welkom. Lykmy nie jy is 'n ou van veel woorde nie - anders as die meerste KTM manne :imaposer:... Vertel bietjie waarvandaan jy kom ens...?
Ek is opsoek na ekstras vir my fiets:
1. Crashbars
2. Spacers om stearing te lig.
3. Wide Footpegs
4. Slip-on Uitlaatpyp
Het iemand dalk goeie tweedehandse goed asb?