August 2012. In mint condition. Long range tanks; bash plate; hand guards; original pipe and tyres; GPS mountings. Only 3920 km. Oryx Adventure Rally kit ±R25000. Ideally for Namaqua African Rally -- race ready. Fiets het nog nooit in die reen, grondpad of off-road gery nie. Tieties nog op...
Baie geluk aan Riki wat die vroue-afd gewen het. Ek moet sê (amper) 50, menopausal, dik om die boud en lekker onfiks, het nie so lekker gemeng net die 2T 200 en Hamburger Hill nie! Ek't 'n nuwe taal leer praat! Het dit net nie gehad om wéér daai verdomde bult aan te durf nie. Jirre, ek's nou...
Kobus het 'n waarskuwing uitgestuur vanoggend oor die water- en moddergevare. Sien net nie kans om die risiko te loop om 'n R70 000'se fiets te gaan verdrink of beskadig nie...het in elk geval nie meer die bene om so verskriklik te sukkel nie! Hahaha
Die mooiste foto's! My hart trek sommer met 'n punt terug Boesmanland toe - nie geweet daar is nog iemand wat weet waar Kliprand is nie. My wêreld, beautifull, ongeskonde. Daar waar die geluid van niks en totale stilte nog tuit in jou ore. Bitter jammer oor die ongeluk.
Ons was ook daar!! Dit was DJEEEERLIK!!! Bietjie stof gevreet agter 'n kwat of twee, die "kompetisie"(!) langs een verloor in 'n draai toe hy my verbydwing, maar toe gaat ons maar weer! Volgende naweek maak ons maar weer net so.... Hiiieee haa!!!