Recent content by katkop1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    Murphy's law

    Tipies - derde probeerslag slaag - en dit heel negatief! Wat het my tot hier gebring? Die vraag was:  'Hoe het jy gevoel toe jy gery het?'  Die antwoord:  'Lekker, natuurlik baie lekker!'  'Met die wêreld aan my voete, lekker!' Dit was op 'n perd se rug - many moons ago - vir baie jare lank...
  2. K

    Na vele gesukkel is ek uiteindelik ook hier!

    Wat het my tot hier gebring? Die vraag was:  'Hoe het jy gevoel toe jy gery het?'  Die antwoord:  'Lekker, natuurlik baie lekker!'  'Met die wêreld aan my voete, lekker!' Dit was op 'n perd se rug - many moons ago - vir baie jare lank. Nou, na twee jaar se droom, gaan dit 'n ysterperd wees!
Top