Murphy's law

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 11, 2010
Messages
2
Reaction score
0
Location
CENTURION
Bike
Suzuki DR 800S Big
Tipies - derde probeerslag slaag - en dit heel negatief!

Wat het my tot hier gebring?

Die vraag was:  'Hoe het jy gevoel toe jy gery het?'  Die antwoord:  'Lekker, natuurlik baie lekker!'  'Met die wêreld aan my voete, lekker!'

Dit was op 'n perd se rug - many moons ago - vir baie jare lank.

Nou, na twee jaar se droom, gaan dit 'n ysterperd wees!
 
Top