Recent content by kgb757

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    Suzuki Vinson Spares

    Goeie middag! Ek hoop iemand kan my in die regte rigting sit. Ek is opsoek na 'n plek wat 2de handse 4-wiel motorfietse onderdele verkoop? Of meer spesifiek onderdele vir n 2004 Suzuki Vinson 500. Baie dankie!
  2. K

    TW 200 to swop for 4x4 Quad

    Ek het 'n TW 200 wat ek wil ruil vir n 4x4 Quad Volgens die papiere is dit 1999 TW 200, ek ken hulle nie goed genoeg om dit verseker te se nie. Speedo/ODO wat stukkend toe ek hom gekry het, so die ware kilo's op hom is ek onseker. Ek het sy papier werk opgespoor (het hom gekoop  sonder...
  3. K

    WANTED: 4x4 QUAD

    More manne! Ek is opsoek na 'n 4x4 Quad, enige soort is reg, solank dit 4x4 is. Prysklas R15 000, ek weet daai is min quads in die prysklas, maar iewers moet daar wees! Anders, weet julle waar mens kan soek? Behalwe OLX, Gumtree en Junkmail? Ek is van Middelburg MP. Hoor graag...
  4. K

    WANTED: 4x4 QUAD

    Ek is opsoek na 'n 4x4 Quad. Weet enigeiemand van een iewers wat dalk rondstaan? Wil verkieslik nie meer as R20k spandeer aangesien dit net 'n naweek speelding gaan wees. Hoor graag! Heinrich [email protected] 072 205 3995
  5. K

    2008 Honda NXR 125

    2008 Honda NXR 125 12000 km Nuwe agter band Nuwe battery paar maande terug R9500 Onderhandelbaar Middelburg MP Heinrich Wiegand​ 072 205 3995
  6. K

    Yamaha Blaster

    Hi Sent you a PM What is your number? Or you can contact me [email protected] 072 205 3995
  7. K

    2014 Aprilia Dorsoduro 1200

    Cash is R95000 En bike kan in Middelburg MP gesien word!
  8. K

    2014 Aprilia Dorsoduro 1200

    Yes manne! Ek adverteer namens 'n vriend. Julle kan hom kontak met enige vrae. Jaco Calitz 072 326 0711 Bike is in a very good condition. Brand new front tire and back tire has 1000km on. Stand is included. The bike is still covered by the factory warranty for a year. It also has a chip and...
  9. K

    Electric Yamaha XT 600

    Dag se manne! Ek het 'n projek 1994 Yamaha XT 600 wat ek wou herbou maar nou aan begin dink om eerder te "convert" na elektries toe! Het enige iemand al iets te doen gehad met 'n elektriese motorfiets? Hoor graag van julle!
  10. K

    Stripped 1994 Yamaha XT 600 to Swop for Scrambler

    Hallo manne! Ek het 'n 1994 Yamaha XT 600 wat ek gekoop het om oor te bou as n projek bike. Soos julle sal sien op die fotos is als nog daar van die bike. Ek het wel na die fotos die hele bike al uitmekaar gehaal. Die plan was om die XT oor te bou en te gebruik vir werk en toe terug te ry maar...
  11. K

    1994 Yamaha XT 600 SPARES AND BITS

    Middag manne! Ek het 1994 Yamaha XT 600 wat ek as 'n projek bike gekoop het. Ek het als afgestrip en los gemaak maar nou sien ek nie meer kans om die bike te herbou en te sukkel om parte te kry nie. Dus gaan ek nou als maar stuk stuk verkoop. Laat weet asseblief as daar iets spesifiek is waarin...
  12. K

    Hoe om papiere te kry vir 'n bike sonder papiere?

    Baie dankie vir die raad! Julle sal dalk binnekort 'n XT 600 in parte te koop sien!
  13. K

    Hoe om papiere te kry vir 'n bike sonder papiere?

    Goeie more manne! Ek wil hoor hoe moet ek te werk gaan om papiere te kry vir 'n Yamaha XT 600 wat ek gekoop het sonder papiere. Ek kon sover vasstel op die stelsel dat die papiere wel bestaan en wie die eienaar is met die papiere. Maar ek het net 'n naam en geen nommer nie. Waardeer julle insette!
  14. K

    Aprilia Dorsoduro 1200 ABS T/C

    Aprilia Dorsoduro 1200 ABS T/C Model: 2013 Km: 9000 Vin: ZD4TVA003BS001594 Prys: R105000 Nuwe voor en agter bande. Bike is in Middelburg MP. Ek adverteer vir 'n vriend. Bel hom sommer direk as julle enige vrae het. Jaco Calitz 072 326 0711
Top